PASIËNTINLIGTINGSBLAD VIR VALHET ORAL SOLUTION
Moenie 'n dubbele dosis drink om vir die vergete individuele dosisse op temaak nie.
PROFESSIONELE INLIGTING VIR VALHET ORAL SOLUTION
Konvulsies is aangemeld in pasiënte wat gansiklovir en imipenem-silastatien gelyktydig gebruik het. Hierdie medisyne
moet nie saam gebruik word nie.
Probenesied
Probenesied wat saam met orale gansiklovir gegee word, kan die renale opruiming van gansiklovir verlaag (20%), wat
die blootstelling aansienlik verhoog (40%). Hierdie veranderinge is in ooreenstemming met 'n meganisme van
interaksie wat mededinging vir renale tubulêre ekskresie behels. Daarom moet pasiënte wat probenesied en VALHET
ORALSOLUTIONdrink vir toksisiteit vanweë gansiklovir gemonitor word.
monitering van die voordeel/risiko-balans van die medisyne toe. Gesondheidsorgverskaffers word gevra om enige
vermoedelike nadelige geneesmiddelreaksies aan SAHPRA aan te meld via die Med Safety APP (Medsafety X
SAHPRA) en eReporting-platform (who-umc.org) wat op SAHPRA-webwerf gevind word of aan die houer van
registrasiesertifikaat deur die pos: pvg.cdma@heterogroups.com
SKEDULERINGSTATUS
S4
1 NAAM VAN DIE MEDISYNE
VALHETORALSOLUTION50 mg/mL(poeier vir orale oplossing)
2 KWALITATIEWEEN KWANTITATIEWESAMESTELLING
SKEDULERINGSTATUS
S4
Effekte wanneerbehandelingmet VALHETORALSOLUTIONgestaak word
U moet nie ophou om u medisyne tedrink nie, tensy u dokter vir u sê om dit tedoen.
4.9 Oordosis
Dit word verwag dat 'n oordosis VALHET ORAL SOLUTION moontlik ook tot erger niertoksisiteit kan lei. Hemodialise
en hidrasie kan nuttig wees om vlakke in bloedplasma van pasiënte wat 'n oordosis VALHET ORAL SOLUTION
ontvang het, teverlaag.
VALHET ORAL SOLUTION 50 mg/ mL (poeier vir orale oplossing)
Valgansiklovirhidrochloried
Bewaarmiddel: natriumbensoaat 1 mg/ml.
4. Moontlikenewe-effekte
VALHETORALSOLUTIONkan newe-effekteveroorsaak.
Nie al die newe-effekte wat vir VALHET ORAL SOLUTION aangemeld is, is in hierdie blad opgeneem nie. As u
algemene gesondheidstoestand versleg of as u enige newe-effekte ervaar terwyl u VALHET ORAL SOLUTION
drink, moet u u gesondheidsorgverskaffer asseblief om advies raadpleeg.
Elke mL aangemaakte orale oplossing bevat 55,15 mg valgansiklovirhidrochloried gelykstaande aan 50 mg
valgansiklovir vry basis.
Bewaarmiddel: natriumbensoaat 1 mg/mL.
Bevat suiker (57,150 mg mannitol per mL).
Bevat versoeter (0,300 mg natriumsakkaraat per mL).
Raadpleeg afdeling 6.1 vir 'n volledige lys hulpstowwe.
3 FARMASEUTIESE VORM
VALHET ORAL SOLUTION is wit tot effens geel gekleurde poeier. Die aangemaakte oplossing is 'n kleurlose tot
bruingeel helder oplossing met'nTuttiFrutti-geur.
Sidovudien
Ervaring metoordosis van IV-gansiklovir:
Toe sidovudien saam met orale gansiklovir gegee is, was daar 'n klein (17%), maar statisties beduidende styging in die
AOK van sidovudien. Daar was ook 'n tendens na laer konsentrasies van gansiklovir toe dit saam met sidovudien
gegee is, hoewel dit nie statisties betekenisvol was nie.Aangesien sowel sidovudien en gansiklovir egter die potensiaal
het om neutropenie en anemie te veroorsaak, kan dit wees dat sommige pasiënte nie die gesamentlike behandeling
teen die volle dosis kan verdra nie (sien afdeling 4.4).
Die meerderheid pasiënte het een ofmeer van die volgende newe-effekte ervaar:
·
Bevat suiker (57,150 mg mannitol per mL)
Bevat versoeter (0,300 mg natriumsakkaraat per mL).
Hematologiese toksisiteit: pansitopenie, beenmurgonderdrukking, medullêre aplasie, leukopenie, neutropenie,
granulositopenie.
·
·
Hepatotoksisiteit: hepatitis, lewerfunksieversteuring.
Niertoksisiteit: verergering van hematurie in 'n pasiënt met bestaande swak nierfunksie, akute nierversaking en
hoë vlakke kreatinien.
Gastro-intestinale toksisiteit: buikpyn, diarree, braking.
Neurotoksisiteit: algemene bewing, stuiptrekkings.
As enige van die volgende voorkom, moet u ophou om VALHET ORALSOLUTION te drink en dadelik vir u dokter sê of
na die ongevalle-afdeling van u naaste hospitaal gaan:
Didanosien
Lees hierdiehelebladnoukeurigdeurvoordatubeginomVALHETORALSOLUTIONte drink.
Dit is bevind dat plasmakonsentrasies van didanosien konsekwent verhoog as dit saam met gansiklovir gegee word
(sowel binneaars as mondeling). Teen orale dosisse van gansiklovir van 3 en 6 g/dag is 'n styging in die AOK van
didanosien wat wissel van 84 tot 124% waargeneem. Hierdie styging kan nie deur mededinging vir renale tubulêre
sekresie verklaar word nie, aangesien daar 'n toename was in die persentasie didanosien wat uitgeskei is. Hierdie
toename kan voortspruit uit óf verhoogde biobeskikbaarheid óf laer metabolisme. Daar was geen klinies-beduidende
effek op die konsentrasies van gansiklovir nie.As gevolg van die styging in plasmakonsentrasies van didanosien in die
teenwoordigheid van gansiklovir, moet pasiënte noukeurig vir toksisiteit vanweë didanosien gemonitor word (sien
afdeling 4.4).
•
•
•
Hou hierdie blad. Dit mag nodig wees dat u dit weer moet lees.
Asu nog vrae het, moet u asseblief vir u dokter, apteker, verpleegkundige ofander gesondheidsorgverskaffer vra.
VALHET ORAL SOLUTION is vir u persoonlik voorgeskryf en u moet nie u medisyne vir ander mense gee
nie. Dit kan hulle skaad, selfs al is hulle simptome dieselfde as u s'n.
·
swelling van die hande, voete, enkels, gesig, lippe en mond of keel wat probleme met sluk of asemhaling kan
veroorsaak
·
·
·
·
veluitslag ofjeuk
floutes
4 KLINIESEBESONDERHEDE
4.1 Terapeutiese indikasies
VALHETORALSOLUTIONis aangedui vir:
5 FARMAKOLOGIESEEIENSKAPPE
Hierdie is almal baie ernstige newe-effekte.As u dit ervaar, kan dit wees dat u 'n ernstige allergiese reaksie op VALHET
ORALSOLUTIONhet. Dit mag wees dat u dringende mediese aandag ofhospitalisasie nodig het.
5.1 Farmakokinetiese eienskappe
Farmakologiese klassifikasie:A20.2.8.Antivirale middels
Farmakoterapeutiese groep: antivirale middels vir sistemiese gebruik, nukleosiede en nukleotiede, maar
trutranskriptaseremmers uitgesluit. ATC-kode:J05AB14
Wat inhierdiebladis
·
Die behandeling van retinitis vanweë sitomegalovirus (CMV) in pasiënte met verworwe
immuniteitsgebreksindroom (VIGS).
1. WatVALHETORALSOLUTIONis en waarvoor dit gebruik word
2. Watu moet weet voordat u VALHETORALSOLUTIONdrink
3. Hoe om VALHETORALSOLUTIONtedrink
4. Moontlike newe-effekte
5. Hoe om VALHETORALSOLUTIONtebêre
6. Inhoud van die pak en ander inligting
Mofetielmikofenolaat
Sê dadelik vir u dokter ofgaan na die ongevalle-afdeling van u naaste hospitaal as u enige van die volgende opmerk:
·
Op grond van die resultate van 'n studie met enkele aanbevole orale dosisse van mofetielmikofenolaat (MMF) en
intraveneuse gansiklovir en die bekende effekte van swak nierfunksie op die farmakokinetika van MMF en gansiklovir,
word verwag dat gelyktydige toediening van hierdie middels (wat die potensiaal het om vir renale tubulêre sekresie mee
te ding) tot toename in fenoliese glukuronied van mikofenolsuur (MPAG) en gansiklovirkonsentrasie sal lei. Geen
wesenlike verandering in die farmakokinetika van mikofenolsuur (MFS) word verwag nie en geen aanpassing in die
MMF-dosis is nodig nie. Vir pasiënte met swak nierfunksie wat MMF en gansiklovir saam kry, moet by die aanbevole
dosis van gansiklovir gehou en pasiënte noukeurig gemonitor word.
·
Die voorkoming van CMV-siekte in pasiënte met vaste orgaanoorplantings onder risiko, d.w.s. seropositiewe
skenkers en seronegatiewe ontvangers.
4.2 Dosisenmetode vantoediening
Dosis
Strengnakomingvan dosisaanbevelingsisnoodsaaklikomoordoseringte vermy.
Die biobeskikbaarheid van gansiklovir vanuit VALHET ORAL SOLUTION is tot 10 keer hoër as vanuit gansiklovir
kapsules, dus die dosering en toediening moet noukeurig gevolg word.
Die sistemiese blootstelling aan gansiklovir na toediening van 900 mg valgansiklovir orale oplossing is gelykstaande
aan 'n dosis van 900 mg valgansiklovir tablette (2 tablette van 450 mg).
Standaarddosisvir volwassenes
koors, moegheid, seer keel, geswelde limfkliere – dit kan tekens van infeksie wees as gevolg van 'n afname in die
aantal witbloedselle
Valgansiklovir is die L-valielester (progeneesmiddel) van gansiklovir. Na orale toediening word valgansiklovir vinnig en
omvattend deur ingewands- en leweresterases na gansiklovir gemetaboliseer.
Gansiklovir is 'n sintetiese analoog van 2'-deoksiguanosien en in vitro en in vivo rem dit replisering van herpesvirusse.
Menslike virusse wat in vitro sensitief is, is onder meer menslike sitomegalovirus (HCMV), herpes simplex virus-1 en -2
(HSV-1 en HSV-2), menslike herpesvirus-6, -7 en -8 (HHV-6, HHV-7, HHV-8), Epstein-Barr virus (EBV), varicella-zoster-
virus (VZV)en hepatitis B-virus (HBV).
·
·
·
kneusing en bloeding, wat 'n verandering in u bloedselle kan aandui
voel kortasem ofsukkel om asem tehaal (dispnee)
versteurde visie, onvermoë om in dowwe lig te sien, gedeeltelike verlies van visie, sien ligflitse, sien kolle,
sensitiwiteit vir lig, verlies van visie wat 'n losgelate retina kan aandui
inflammasie van sellulêre weefsel (sellulitis), inflammasie ofinfeksie van die niere ofblaas
‘n styging in vlakke van sommige lewerensieme, wat slegs in bloedtoetse gesien sal word
veranderings in die normale werking van die niere
depressie
doofheid
Salsitabien
1. Wat VALHETORALSOLUTIONisenwaarvoor ditgebruikword
VALHETORALSOLUTIONbehoort aan 'n groep medisyne wat werk om die groei van virusse tevoorkom.
VALHETORALSOLUTIONword gebruik:
Salsitabien het dieAOK0-8h van orale gansiklovir met 13% verhoog. Daar was geen statisties beduidende veranderinge
in enige van die ander bestudeerde farmakokinetiese parameters nie. Daar was ook geen kliniese relevante
veranderinge in die farmakokinetika van salsitabien in die teenwoordigheid van orale gansiklovir nie, alhoewel 'n klein
toename in die eliminasietempokonstante waargeneem is.
Sowel VALHET ORAL SOLUTION as salsitabien het die potensiaal om perifere neuropatie te veroorsaak en pasiënte
moet vir sulke effekte gemoniteer word.
Stavudien
Geen statisties beduidende farmakokinetiese interaksies is waargeneem toe stavudien en orale gansiklovir in
kombinasie gegee is nie.
Trimetopriem
Trimetopriem het die renale opruiming van orale gansiklovir statisties beduidend met 16,3% verminder en dit het met 'n
statisties beduidende afname in die terminale eliminasietempo en die ooreenstemmende verlenging van 15% in die
halfleeftyd gepaardgegaan. Hierdie veranderinge sal egter waarskynlik nie klinies beduidend wees nie, aangesien
AOK0-8 en Cmaks onaangetas is. Die enigste statisties beduidende verandering in farmakokinetiese parameters van
trimetopriem wanneer dit saam met gansiklovir toegedien is, was 'n 12% toename in Cmin. Dit is egter onwaarskynlik dat
dit van kliniese belang is en geen dosisaanpassing word aanbeveel nie.
Vir antivirale aktiwiteit moet gansiklovir fosforilering na sytrifosfaatvorm ondergaan.
·
·
·
·
·
·
·
In CMV-geïnfekteerde selle word gansiklovir aanvanklik deur die virale proteïenkinase, pUL97, na gansiklovirmonofosfaat
gefosforileer. Verdere fosforilering deur sellulêre kinases vind plaas om gansiklovirtrifosfaat te lewer, wat dan stadig
intersellulêr gemetaboliseer word. Dit is getoon dat trifosfaatmetabolisme na die verwydering van ekstrasellulêre gansiklovir
voorkom in HSV-en HSMV-geïnfekteerde selle, methalfleeftye van 18 en tussen 6 en 24 uur onderskeidelik.
Aangesien fosforilering grootliks van die virale kinase afhanklik is, vind fosforilering van gansiklovir by voorkeur in
virusbesmette selle plaas.
Die statiese aktiwiteit van gansiklovir op virusse is toe teskryfaan remming van virale DNA-sintese deur:
a) gansiklovirtrifosfaat wat die inkorporering van deoksiguanosien-trifosfaat (dGTP) in DNA deur virale DNA-
polimerase mededingend rem, en
b) inkorporering van gansiklovirtrifosfaat in virale DNA wat beëindiging van verdere verlenging van virale DNA
veroorsaak ofdit baie beperk.
•
vir die behandeling van infeksies deur sitomegalovirus (SMV) van die retina van die oog van volwasse pasiënte
met verworwe immuniteitsgebreksindroom (VIGS). SMV-infeksie van die retina van die oog kan visieprobleme en
selfs blindheid veroorsaak.
om SMV-infeksies te voorkom in volwassenes en kinders wat nie met SMV besmet is nie en wat 'n
orgaanoorplanting ontvang het van iemand wat deur SMVbesmet is.
Induksiebehandelingvan CMV-retinitis
Vir pasiënte met aktiewe CMV-retinitis, is die aanbevole dosis 900 mg CMVALtwee keer per dag vir 21 dae. Langdurige
induksiebehandeling kan die risiko vir beenmurgtoksisiteit verhoog.
•
ontsteking van die pankreas (pankreatitis), waar mens erge pyn in die maag en rug kan ervaar
bloed in die urien, nierversaking
Instandhoudingsbehandelingvan CMV-retinitis
Nadat u VALHET ORAL SOLUTION gedrink het, word die valganciclovir vinnig in u liggaam verander om gansiklovir,
wat die aktiewe middel is, vry te stel. Gansiklovir verhoed die groei en die toename in getalle van 'n virus genaamd
sitomegalovirus (CMV).
Na induksiebehandeling, of vir pasiënte met onaktiewe CMV-retinitis, is die aanbevole dosis 900 mg VALHET ORAL
SOLUTION een keer per dag. Pasiënte wie se retinitis vererger kan induksiebehandeling herhaal; oorweging moet
egter gegee word aan die moontlikheid van weerstand teen virale medisyne.
Hierdie is almal ernstige newe-effekte. Dit mag wees dat u dringende mediese aandag nodig het.
Sê so gou as moontlik vir u dokter as u enige van die volgende opmerk:
Dikwels:
VoorkomingvanCMV-siekte byvasteorgaanoorplanting
Vir nieroorplantingspasiënte is die aanbevole dosis 900 mg een keer per dag, afhangende van kreatinienopruiming. Dit
begin binne 10 dae na die oorplanting tot200 dae na die oorplanting.
Virusweerstand
2. Wat umoet weet voordatuVALHETORALSOLUTIONdrink
MoenieVALHETORALSOLUTIONdrinknie:
Virale weerstand teen gansiklovir kan ná chroniese dosering met valgansiklovir ontstaan deur seleksie van mutasies in óf
die virale kinasegeen (UL97) wat verantwoordelik is vir gansiklovirmonofosforilering en/of die virale polimerasegeen
(UL54). Virusse wat mutasies in die UL97-geen bevat, is bestand teen gansiklovir alleen, terwyl virusse met mutasies in die
UL54-geen bestand is teen gansiklovir, maar kan kruisweerstand toon teenoor ander antivirale middels wat ook die virale
polimerase teiken.
·
·
·
·
·
·
·
·
·
·
·
·
·
·
·
·
·
swaminfeksie in die mond (orale kandidiase), infeksies wat veroorsaak word deur bakterieë ofvirusse in die bloed
geswelde maag, mondsere
diarree
‘n afname van die pigment in die bloed wat suurstof dra (anemie) -wat moegheid en uitasemheid kan veroorsaak
hoofpyn
rooi, geswelde oë (konjunktivitis), abnormale visie
probleme om teslaap
vreemde smake
•
as u hipersensitief (allergies) vir valasiklovir, gansiklovir, asiklovir, valasiklovir of enige van die ander bestanddele
van VALHETORALSOLUTIONis (gelys in afdeling 6).
as u borsvoed.
as u al ooit 'n allergiese reaksie op asiklovir of valasiklovir gehad het (wat gebruik word om virale infeksies te
behandel wat veroorsaak word deur herpes simplex, waaronder koorsblare).
Vir pasiënte wat 'n vasteorgaanoorplanting gehad het, is die aanbevole dosis 900 mg een keer per dag, vanaf binne 10
dae na die oorplanting tot100 dae na die oorplanting.
Spesiale populasies
Siklosporien
•
•
Daar was, gebaseer op die vergelyking van die trogkonsentrasies van siklosporien, geen bewyse dat gansiklovir die
farmakokinetika van siklosporien beïnvloed nie. Daar was egter tekens van stygings in die maksimum
serumkreatinienwaarde na aanvang van behandeling metgansiklovir.
Antivirale aktiwiteit
Die in vitro-antivirale aktiwiteit, gemeet as IC50 van gansiklovir teen CMV is in die orde van 0,08 μM (0,02 μg/mL) tot 14 μM
(3,5 μg/mL).
5.2 Farmakokinetiese eienskappe
Absorpsie
Valgansiklovir is 'n progeneesmiddel van gansiklovir. Dit word goed vanuit die spysverteringskanaal geabsorbeer en word
vinnig en omvattend in die dermwand en lewer na gansiklovir gemetaboliseer. Die absolute biobeskikbaarheid van
gansiklovir vanaf is valgansiklovir ongeveer 60%. Sistemiese blootstelling aan valgansiklovir is tydelik en laag.
Valgansiklovir laat sistemiese blootstelling aan gansiklovir toe, wat soortgelyk is aan dié wat bereik word met aanbevole
dosisse van intraveneuse gansiklovir.
Pasiënte met swak nierfunksie
Serumkreatinienvlakke of kreatinienopruiming moet noukeurig gemonitor word.Aanpassing van die dosis vir volwasse
pasiënte op grond van kreatinienopruiming, soos inTabel 1 hier onder, is nodig.
Kreatinienopruiming (mL/min) word metdie volgende formules vanaf serumkreatinienvlakke bereken:
Ander moontlikemedisyne-interaksies
Waarskuwings envoorsorgmaatreëls
Wees besonderversigtigmet VALHETORALSOLUTION
Toksisiteit kan versterk word wanneer gansiklovir gegee word saam met of onmiddellik voor of na ander medisyne wat
replisering van vinnig verdelende selbevolkings rem, soos in beenmurg, die kiemlaag van die vel en gastro-intestinale
mukosa of wat met swak nierfunksie verband hou (soos dapsoon, pentamidien, flusitosien, vinkristien, vinblastien,
adriamisien, amfoterisien B, sulfametoksasool-trimetopriemkombinasies, nukleosiedanaloë en hidroksi-ureum).
Daarom moet hierdie middels slegs saam met valgansiklovir gebruik word as die potensiële voordele swaarder as die
potensiële risiko weeg (sien afdeling 4.4).
(140 – ouderdom)×(gewig[kg]) x konstante*
CrCl(mL/min)=
SCr [µmol/L]
•
as u 'n lae aantal witbloedselle, rooibloedselle of bloedplaatjies (klein selle wat by bloedstolling betrokke is) in
u
bloed het. U dokter sal voordat u begin om VALHET ORAL SOLUTION te drink bloedtoetse doen en nog
toetse sal gedoen word
terwyl u die poeier vir orale oplossing drink.
lae tassin
* Konstante = 1,23 vir mans en 1,04 vir vroue (0,85 x 1,23 = 1,04)
Die Suid-Afrikaanse Nefrologie Vereniging beveel aan om bogenoemde formule te vereenvoudig deur die konstante
van 1,23 vir mans weg te laat.
prikkelende oftintelende vel
gevoelloosheid in die hande ofvoete
duiseligheid
toevalle (stuiptrekkings)
oogpyn, swelling binne die oog
oorpyn
hoes
voel naar (naarheid) en bring op (braking), maagpyn, hardlywigheid, winde, slegte spysvertering, probleme om te
sluk
Ander antiretrovirale middels
Sitochroom P450 isoënsieme speel geen rol in die farmakokinetika van gansiklovir nie. As gevolg hiervan word geen
farmakokinetiese interaksies metproteaseremmers en nie-nukleosied trutranskriptaseremmers verwag nie.
(140 – ouderdom)×(gewig [kg]) x 0,85 (indien vroulik)
•
•
•
•
as u radioterapie of hemodialise ondergaan. As u dokter besluit om VALHET ORAL SOLUTION vir u te gee,
CrCl(mL/min)=
SCr [µmol/L]
Die AOK24 en Cmaks van valgansiklovir is ongeveer 1% en 3% van dié van gansiklovir, onderskeidelik. Ter vergelyking is die
biobeskikbaarheid van gansiklovir na toediening van 1 000 mg orale gansiklovir (as kapsules) 6 -8%.
moet u bloed gereeld
nagegaan word.
as u 'n probleem met u niere het. U dokter sal dalk 'n laer dosis vir u moet voorskryf en moet dalk u bloed
CrCl= kreatinienopruiming
SCr= kreatinienvlakke in die serum
4.6 Fertiliteit, swangerskap enborsvoeding
Voorbehoeding in mans en vroue
As gevolg van die moontlikheid vir voortplantingstoksisiteit en teratogenisiteit, moet vroue van vrugbare potensiaal
aangeraai word om tydens en vir ten minste 30 dae na behandeling effektiewe kontrasepsie te gebruik. Manlike
pasiënte word aangeraai om tydens en vir ten minste 90 dae na die staking van behandeling met valgansiklovir
versperrende kontrasepsie tegebruik, tensy dit seker is dat die vroulike maat nie 'n risiko het omswanger teraak nie.
Valgansiklovirinpasiënte met MIV, CMV
gereeld
Sistemiese blootstelling van pasiënte met MIV, CMV na twee keer daaglikse toediening van gansiklovir en valgansiklovir vir
een week is:
Tabel2:
Tabel 1: Dosis van VALHET ORAL SOLUTION orale oplossing vir niergestremde pasiënte
CrCl (mL/min)
tydens behandeling kontroleer.
Induksiedosis van VALHET ORAL SOLUTION Onderhouds-/voorkomingsdosis van
orale oplossing
as u nou gansiklovirkapsules drink en u dokter wil hê dat u na VALHET ORAL SOLUTION poeier vir orale
oplossing oorskakel. Dit
is belangrik dat u nie meer as die voorgeskrewe dosis van u dokter drink nie, anders kan u 'n oordosis kry.
VALHET ORAL SOLUTION kan moontlik geboortedefekte veroorsaak. As u 'n vrou is en swanger kan raak,
moet u tydens u
behandeling en vir 30 dae nadat die behandeling geëindig het, effektiewe voorbehoeding gebruik. Mans moet
aangeraai word om tydens behandeling, en vir 90 dae na behandeling 'n kondoom te gebruik.
VALHET ORAL SOLUTION poeier vir orale oplossing en die aangemaakte oplossing moet versigtig hanteer
word. As die poeier
of oplossing direk met die vel in aanraking kom, moet die area deeglik met seep en water gewas word. As die
oplossing in die oë kom, moet die oog onmiddellik deeglik met water gewas word.
VALHET ORAL SOLUTION orale oplossing
≥ 60
900 mg twee keer per dag
450 mg twee keer per dag
450 mg een keer per dag
225 mg een keer per dag
200 mg (3 x weekliks na dialise)
900 mg een keer per dag
450 mg een keer per dag
225 mg een keer per dag
125 mg een keer per dag
100 mg (3 x weekliks na dialise)
Parameter
Valgansiklovir (900 mg, een keer per dag)
n = 25
Gansiklovir
(5 mg/kg, iv)
n=18
·
·
·
·
·
·
·
ontsteekte vel, jeuk, sweet in die nag, haarverlies (alopesie)
rugpyn, pyn in die spiere ofgewrigte, stywe spiere, spierkrampe
verlies aan eetlus (anoreksie) en gewigsverlies
moegheid, koors, pyn, energieverlies, algemene ongesteldheid
voel angstig, verward, metongewone gedagtes
pyn in die borskas
Swangerskap
VALHETORALSOLUTIONmoet nie tydens swangerskap gebruik word nie.
Die veiligheid van VALHET ORAL SOLUTION vir gebruik deur swanger vroue is nie bepaal nie. Die aktiewe
metaboliet, gansiklovir, beweeg maklik oor die menslike plasenta. Gebaseer op die farmakologiese
werkingsmeganisme en reproduktiewe toksisiteit wat in dierestudies met gansiklovir waargeneem is, is daar 'n
teoretiese risiko van teratogenisiteit by mense.
40 – 59
25 – 39
10 – 24
< 10
Gansiklovir
32,8 ± 10.1
6,7 ± 2,1
Valgansiklovir
0,37 ± 0,22
0,18 ± 0,06
AOK (0 – 12 h) (µg.h/mL)
Cmaks (µg/mL)
28,0 ± 9,0
10,4 ± 4,9
•
Pasiënte ophemodialise
'n Dosisaanpassing is nodig vir pasiënte op hemodialise (CrCl < 10 mL/min) en 'n dosisaanbeveling vir VALHET ORAL
SOLUTION-poeier vir orale oplossing word in die bostaande tabel gegee.
Dit is getoon dat die effektiwiteit van gansiklovir om die tyd tot progressie van CMV-retinitis te verleng met sistemiese
blootstelling (AOK)korreleer.
Borsvoeding
Dit is onbekend of gansiklovir in menslike borsmelk uitgeskei word, maar die moontlikheid dat gansiklovir in die
borsmelk uitgeskei word en ernstige nadelige reaksies in die sogende baba kan veroorsaak, kan nie uitgesluit word nie.
Data van dierestudies dui daarop dat gansiklovir in die melk van lakterende rotte uitgeskei word. Daarom moet
borsvoeding tydens behandeling metvalganciclovir gestaak word (sien afdeling 4.3).
lae bloeddruk, wat kan veroorsaak dat mens lighoofdig offlou voel
Valgansiklovirinpasiënte met vasteorgaanoorplantings:
Kinders enadolessente
Die veiligheid en effektiwiteit van VALHETORALSOLUTIONvir kinders is nie bepaal nie.
Pasiënte met erge leukopenie, neutropenie, anemie, trombositopenieenpansitopenie
Erge leukopenie, neutropenie, anemie, trombositopenie en pansitopenie, beenmurgonderdrukking en aplastiese
anemie is waargeneem in pasiënte wat met VALHET ORAL SOLUTION (en gansiklovir) behandel is. Behandeling
Gelykvlak sistemiese blootstelling van pasiënte met vasteorgaanoorplantings aan gansiklovir na die daaglikse orale
toediening van gansiklovir en valgansiklovir is:
Tabel3:
Minder dikwels:
·
·
·
·
veranderinge in normale hartklop
bewerasie ofbewing
jeukerige uitslag ofswellings (urtikarie), droë vel
‘n styging in vlakke van 'n lewerensiem genaamd alanienaminotransferase (wat slegs in bloedtoetse gesien sal
word)
Vrugbaarheid
Andermedisyne enVALHETORALSOLUTION
'n Kliniese studie met nieroorplantingspasiënte wat valgansiklovir vir tot 200 dae vir CMV-profilakse ontvang het, het 'n
impak van valgansiklovir op spermatogenese getoon, met lae spermdigtheid en beweeglikheid gemeet na voltooiing
van behandeling. Hierdie effek blyk omkeerbaar te wees en ongeveer ses maande na die staking van valgansiklovir is
die gemiddelde spermdigtheid en beweeglikheid herstel tot vlakke wat vergelykbaar is met dié wat in die onbehandelde
kontroles waargeneem is.
Parameter
Gansiklovir
(1000 mg drie keer per dag)
n=82
Valgansiklovir
(900 mg een keer per dag)
n=161
Sê altyd vir
tradisionele medisyne). Gebruik van VALHET ORAL SOLUTION saam met hierdie medisyne kan ongewensde
u
gesondheidsorgverskaffer as
u
enige ander medisyne gebruik (waaronder alle aanvullende of
moet nie begin word as die absolute neutrofieltelling minder is as 500 selle/μL, of as die bloedplaatjietelling minder is as
25000/μL, ofdie hemoglobienvlak laer as 8 g/dLis nie (sien afdeling 4.4)
interaksies veroorsaak. Raadpleeg u dokter, apteker ofander gesondheidspraktisyn asseblief om raad.
Gansiklovir
Bejaardes
Die veiligheid en effektiwiteit is nie bepaal nie.
AOK (0 – 24 h) (µg.h/mL)
Cmaks (µg/mL)
28,0 ± 10,9
1,4 ± 0,5
46,3 ± 15,2
5,3 ± 1,5
Sê vir u dokter indien u reeds medisyne gebruik wat die volgende bevat:
• Imipenem-silastatien ('n antibiotikum). Gebruik hiervan saam met VALHET ORAL SOLUTION kan
stuiptrekkings (konvulsies) veroorsaak.
·
·
ongewone veranderinge in gemoed en gedrag, verloor kontak met die werklikheid, soos om stemme te hoor of
dinge tesien wat nie daar is nie, voel omgekrap
onvrugbaarheid by mans
In dierestudies het gansiklovir vrugbaarheid in manlike en vroulike muise verswak en het getoon dat dit
spermatogenese onderdruk en testikelatrofie in muise, rotte en honde veroorsaak teen dosisse wat as klinies relevant
beskou word.
Pediatriese populasie
Die veiligheid en effektiwiteit is nog nie metvoldoende en goedgekontroleerde studies bepaal nie.
Die sistemiese blootstelling van ontvangers van hart-, nier- of leweroorplantings aan gansiklovir was soortgelyk na
orale toediening van valgansiklovir volgens die doseeralgoritme van nierfunksie.
Na toediening van valgansiklovir as 'n orale oplossing, is ekwivalente sistemiese blootstelling aan gansiklovir verkry
vergeleke metdie tabletformulering.
•
•
Sidovudien, didanosien, lamivudien, tenofovir, abakavir, emtrisitabien of soortgelyke tipes medisyne wat gebruik
word om VIGStebehandel. U dokter kan die dosis van didanosien verlaag as dit moet gebruik
Probenesied ('n middel teen jig). As probenesied en VALHET ORAL SOLUTION op dieselfde tyd gedrink
word, kan dit die hoeveelheid gansiklovir in u bloed verhoog.
Mofetielmikofenolaat (gebruik na orgaanoorplantings).
Vinkristien, vinblastien, adriamisien, hidroksi-ureum ofsoortgelyke tipes middels om kanker tebehandel.
Trimetopriem, trimetopriem/sulfakombinasies en dapsoon (antibiotika).
Pentamidien (medisyne om parasiet- oflonginfeksies tebehandel).
Flusitosien ofamfoterisien B(antifungusmiddels).
Gebaseer op kliniese en nie-kliniese studies, word dit as waarskynlik beskou dat gansiklovir (en valganciclovir) tydelike
ofpermanente onderdrukking van menslike spermatogenese kan veroorsaak (sien afdeling 4.4).
Metodevantoediening
VALHETORALSOLUTIONword oraal toegedien en moet saam metkos gedrink word.
As u enige newe-effekte opmerk wat nie in hierdie blad genoem word nie, moet u u dokter of apteker asseblief in kennis
stel.
4.7 Effekopvermoë om'nvoertuigte bestuurenmasjiene te gebruik
Voedsel
VALHETORALSOLUTION, poeiervir orale oplossing, voorbereidingvan oplossing
1. Meet 91 mLgesuiwerde water in 'n maatsilinder af.
2. Gooi die suiwer water in die bottel. Skud die toe bottel totdatdie poeier opgelos is.
3. Verwyder die kindbestande doppie en druk die bottel se koppelstuk in die nek van die bottel.
4. Maak die bottel styfmetdie kindbestande doppie toe.
•
•
•
•
•
Konvulsies, sedasie, duiseligheid, ataksie en/of verwardheid is met die gebruik van valganciclovir en/of gansiklovir
aangemeld.As dit voorkom, kan sulke effekte die take beïnvloed wat waaksaamheid vereis waaronder die vermoë van
die pasiënt om 'n voertuig tebestuur en masjinerie tehanteer.
Toe valgansiklovir teen die aanbevole dosis van 900 mg saam met kos gegee is, is verhogings gesien in beide
gemiddeldeAOK24 (± 30%) en gemiddelde Cmaks-waardes (± 14%) van gansiklovir; dit word aanbeveel dat valgansiklovir
saam metkos gegee word.
Aanmeldvan newe-effekte
As jy newe-effekte kry, praat met jou dokter, apteker of verpleegster. Jy kan ook newe-effekte aan SAHPRArapporteer
via die Med SafetyAPP(Medsafety X SAHPRA) en eReporting platform (who-umc.org) gevind op SAHPRAwebwerf of
aan die Houer van sertifikaat van registrasie deur die pos: pvg.cdma@heterogroups.com. Deur newe-effekte aan te
meld, kan jy help om meer inligting teverskaf oor die veiligheid van VALHETORALSOLUTION.
Verspreiding
Plasmaproteïenbinding van gansiklovir oor konsentrasies van 0,5 en 51 μg/mL was 1– 2%. Die volume van
verspreiding van gansiklovir by gelykvlakke na IV-toediening was 0,680 ±0,161 L/kg.
4.8 Ongewensdeeffekte
a) Opsommingvandieveiligheidsprofiel
Valgansiklovir is 'n progeneesmiddel van gansiklovir. Dit word na orale toediening vinnig na gansiklovir omgeskakel. Dit
word dus verwag dat die newe-effekte vanweë die gebruik van gansiklovir ook met toediening van valganciclovir gesien
sal word.
Al die ongewenste effekte van valgansiklovir wat gesien is, is voorheen met gansiklovir waargeneem. Die mees
algemene negatiewe reaksies wat na toediening van valgansiklovir aan volwassenes aangemeld is, was neutropenie,
anemie en diarree.
Valgansiklovir hou 'n laer risiko vir diarree in in vergelyking metintraveneuse gansiklovir.
Erge neutropenie (< 500 ANC/µL) is meer dikwels waargeneem in pasiënte met CMV-retinitis wat behandeling met
valgansiklovir gekry het as in pasiënte metvasteorgaanoorplantings wat valgansiklovir ontvang het.
Vir verdere instruksies oor die hantering van VALHETORALSOLUTION, sien afdeling 6.6.
Biotransformasie
5. Hoe omVALHETORALSOLUTIONte bêre
Swangerskap, borsvoedingenvrugbaarheid
As u swanger is of borsvoed, dink dat u dalk swanger kan wees of beplan om 'n baba te hê, moet u u dokter, apteker of
ander gesondheidsorgverskaffer asseblief om advies raadpleeg voordat u VALHETORALSOLUTIONdrink.
Valgansiklovir word vinnig en omvattend na gansiklovir gemetaboliseer, en geen ander metaboliete is waargeneem
nie. Geen metaboliet van oraal toegediende radio-gemerkte gansiklovir (1 000 mg enkeldosis) het meer as 1 - 2%
bedra van die radioaktiwiteit wat in die feses en urien herwin is nie.
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
Bêre by ofonder 25 ºC.
4.3 Kontra-indikasies
Die aangemaakte oplossing moet nie vir langer as 49 dae by 2 °Ctot8 °Cgestoor word nie.
Beskerm teen lig en vog.
Die bottel moet goed toe gehou word.
Hou die bottel in die karton totdatdit vir gebruik benodig word.
Hou alle medisyne buite bereik van kinders.
Moenie in 'n badkamer bêre nie.
Moenie na die vervaldatum op die etiket/karton/bottel gebruik nie.
Gee alle ongebruikte medisyne terug aan u apteker.
Ongebruikte medisyne moet nie in dreinering- ofrioolstelsels (bv. toilette) gegooi word nie.
·
·
·
VALHET ORAL SOLUTION is teenaangedui vir pasiënte met hipersensitiwiteit vir valganciclovir, gansiklovir of
vir enige van die hulpstowwe in afdeling 6.1 gelys
As gevolg van die ooreenkomste in die chemiese struktuur van VALHET ORAL SOLUTION en dié van
asiklovir en valasiklovir is 'n kruis-hipersensitiwiteitsreaksie tussen hierdie middels moontlik.
VALHETORALSOLUTIONis teenaangedui tydens borsvoeding (sien afdeling 4.6)
Uitskeiding
Die hoofroete van uitskeiding van valgansiklovir as gansiklovir is deur glomerulêre filtrasie en aktiewe tubulêre sekresie
in die niere. Renale opruiming bedra 81,5% ± 22% van die totale opruiming van valgansiklovir. Die halfleeftyd van
gansiklovir vanaf valgansiklovir is 4,1 ±0,9 uur in MIV-en CMV-seropositiewe pasiënte.
Swangerskap
VALHET ORAL SOLUTION moet nie aan swanger vroue gegee word nie, want dit kan moontlik lei tot die verlies
vandiebabaoftotdiegeboortevan 'nmisvormde babaoftotproblemeindiebabanageboorte.
Farmakokinetika inspesiale populasies
Pasiënte met swak nierfunksie
Afname in nierfunksie het gelei tot die verlaagde opruiming van gansiklovir vanaf valgansiklovir met 'n verlenging in
terminale halfleeftyd. Daarom is geen aanpassing in die dosis vir bejaarde pasiënte nodig nie (sien afdeling 4.2).
Hemodialise
Vir pasiënte wat hemodialise ontvang (CrCl <10 mL/min), word 50 mg/mL poeier vir orale oplossing egter aanbeveel
om 'n geïndividualiseerde dosis tegee (sien afdeling 4.2).
Pasiënte met swak lewerfunksie
Die farmakokinetika van valgansiklovir in geskikte ontvangers van leweroorplantings is in een oop vierrigting
oorkruisstudie ondersoek. Die absolute biobeskikbaarheid van gansiklovir van valgansiklovir na 'n enkele dosis 900 mg
valgansiklovir onder gevoede toestande was ongeveer 60%, in ooreenstemming met die beramings wat in ander
pasiëntbevolkings verkry is. Die AOK0-24 van gansiklovir was vergelykbaar met dié wat met 5 mg/kg gansiklovir IV in
ontvangers van leweroorplantings verkry is.
6 FARMASEUTIESE BESONDERHEDE
6.1 Lys vanhulpstowwe
4.4 Spesiale waarskuwingsenvoorsorgmaatreëls vir gebruik
Mutagenisiteit, teratogenisiteit, karsinogenisiteit, vrugbaarheidenvoorbehoeding
Voor die aanvang van behandeling met valgansiklovir moet pasiënte ingelig word oor die potensiële risiko's vir die
fetus. VALHET ORAL SOLUTION moet as 'n potensiële teratogeen en karsinogeen in mense beskou word met die
potensiaal om geboortedefekte en kanker te veroorsaak. Dit is waarskynlik dat valgansiklovir tydelike of permanente
onderdrukking van spermatogenese veroorsaak (sien afdeling 4.6). Valgansiklovir het die potensiaal om oor die
langtermyn karsinogenisiteit en reproduktiewe toksisiteit teveroorsaak.
b) Getabuleerde opsommingvan nadeligereaksies
Orgaanstelsel
Borsvoeding
U moet nie VALHET ORAL SOLUTION drink as u swanger is of borsvoed nie. As u dokter wil hê dat u met VALHET
ORALSOLUTIONmoet begin, moet u ophou borsvoed voordat u u orale oplossing begin drink.
Frekwensie
Dikwels:
Nadelige reaksie
Orale kandidiase, sepsis (bakteremie, viremie), sellulitis,
urienweginfeksie, boonstelugweginfeksie
Infeksies en infestasies
Vrugbaarheid
Erge neutropenie, anemie, trombositopenie,
leukopenie, pansitopenie
Beenmurgonderdrukking, aplastiese anemie
Agranulositose, granulositopenie
Hipersensitiwiteit
Anafilaktiese reaksie
Swak eetlus, anoreksie
Dikwels:
6. Inhoudvan diepak enander inligting
Wat VALHETORALSOLUTIONbevat
Dit is ook uiters belangrik dat sowel mans as vroue van vrugbare ouderdom effektiewe voorbehoeding gebruik
wanneer VALHET ORAL SOLUTION gedrink word. As u advies oor voorbehoeding nodig het, moet u u dokter vra
voordat u VALHET ORALSOLUTION drink. Mans wie se maats swanger kan word, moet kondome gebruik terwyl hulle
VALHET ORAL SOLUTION drink en hulle moet vir 90 dae nadat die behandeling afgehandel is kondome bly gebruik.
Vroue moet effektiewe voorbehoeding tydens behandeling en vir minstens 30 dae na behandeling gebruik.
Versteurings van
die bloed en limfstelsel
Minder dikwels
Frekwensie onbekend
Dikwels
Beenmurgonderdrukking
•
Die aktiewe bestanddeel is valgansiklovirhidrochloried.
Erge leukopenie, neutropenie, anemie, trombositopenie en pansitopenie, beenmurgonderdrukking en aplastiese
anemie is waargeneem in pasiënte wat met VALHET ORAL SOLUTION (en gansiklovir) behandel is. Behandeling
moet nie begin word as die absolute neutrofieltelling minder is as 500 selle/μL, of as die bloedplaatjietelling minder is as
25000/μL, ofdie hemoglobienvlak laer as 8 g/dLis nie (sien afdeling 4.4)
•
Die ander bestanddele is watervrye sitroensuur, mannitol, povidoon, natriumbensoaat, natriumsakkaraat,
gesuiwerde water, Tutti Frutti-geursel 051880 AP0551, bevat mieliemaltodekstrien, geurmiddels, INS 1520
polipropileenglikol, INS307 cdl-alfa-tokoferol.
Versteurings van
die immuunstelsel
Versteurings in
Minder dikwels
Motorbestuurengebruikvan masjinerie
VALHETORALSOLUTIONkan u duiselig, moeg, vaak, wankelrig ofverward laat voel.
VALHET ORAL SOLUTION kan u vermoë om 'n voertuig te bestuur of masjinerie te gebruik, aantas. Totdat u weet hoe
VALHET ORAL SOLUTION u affekteer, moet u nie 'n voertuig bestuur, masjinerie hanteer of enigiets doen wat
gevaarlik kan wees nie.
Dikwels
VALHET ORAL SOLUTION moet versigtig gebruik word deur pasiënte met reeds bestaande hematologiese sitopenie
of'n geskiedenis van hematologiese sitopenie vanweë geneesmiddels en deur pasiënte wat bestraling kry.
metabolisme en voeding
HoeVALHETORALSOLUTIONlyk endieinhoudvan diepakkie
VALHET ORAL SOLUTION is wit tot effens geel gekleurde poeier. Die aangemaakte oplossing is 'n kleurlose tot
bruingeel helder oplossing met'nTuttiFruttigeur.
·
·
·
·
·
·
·
Watervrye sitroensuur
Mannitol
Depressie, angs, verwardheid, abnormale denke
Dikwels
Minder dikwels
Psigiatriese versteurings
Agitasie, psigotiese versteuring, hallusinasies
Hoofpyn, slaaploosheid, disgeusie, hipestesie,
parestesie, perifere neuropatie, duiseligheid (vertigo
uitgesluit,, stuiptrekkings
Dit word aanbeveel dat volledige bloedtellings en bloedplaatjietellings tydens behandeling gemoniteer word. Vir
pasiënte met ernstige leukopenie, neutropenie, anemie en/of trombositopenie, word aanbeveel dat behandeling met
hematopoiëtiese groeifaktore en/of onderbreking van die dosis oorweeg word (sien afdeling 4.2).
Povidoon
Natriumbensoaat
Versteurings van
die senustelsel
Dikwels
Natriumsakkaraat
Gesuiwerde water
Inhoudvan dieverpakking
VALHETORALEOPLOSSING
12 gram poeier in 'n gevormde amberkleurige bottel van tipe I glas van 120 mL (met gerekonstitueerde 100 mL
vulvolume) met skroeftipe nek van 28 mm met wit ondeursigtige geribde, kindbestande prop van polipropileenplastiek,
met illustrasies om oop te maak in reliëf bo-op gedruk. Die bottels kom met 2 orale doseerspuite van 10 ml, elk met 'n wit
ondeursigtige puntdop en deursigtige koppelstuk met gedrukte gradueringsmerke van 1 ml tot 10,0 ml in eenhede van
0,5 ml op die buis.
VALHET ORAL SOLUTION poeier vir orale oplossing bevat natriumbensoaat. Bensoaatsout kan geelsug (geel
verkleuring van die vel en oë) in pasgebore babas (tot4 weke oud) veroorsaak.
Die biobeskikbaarheid van gansiklovir vanaf VALHET ORAL SOLUTION is tot 10 keer hoër as van
gansiklovirkapsules.
VALHETORALSOLUTIONkan nie gansiklovirkapsules op 'n een-tot-een-basis vervang nie.
Swak nierfunksie
Aanpassings in die dosis gebaseer op kreatinienopruiming is nodig vir pasiënte met swak nierfunksie (sien afdeling
4.2).
Geen aanbeveling oor die dosis kan vir pasiënte op hemodialise (CrCl <10 mL/min) gemaak word nie. CYVALpoeier vir
orale oplossing moet vir hierdie pasiënte gebruik word.
Konvulsies is aangemeld in pasiënte wat gansiklovir en imipenem-silastatien gelyktydig gebruik het.
Minder dikwels
Dikwels
Bewerasie
Makulêre edeem, retinaloslating, drywers in die
glasliggaam, oogpyn, versteurings in visie, konjunktivitis
Tutti Frutti-geursel 051880 AP0551, bevat mieliemaltodekstrien, geurmiddels, INS 1520 polipropileenglikol, INS
307 cdl-alfa-tokoferol
Oogversteurings
6.2 Onverenigbaarhede
Nie toepaslik nie
3. Hoe omVALHETORALSOLUTIONte drink
Moenie medisyne wat vir u voorgeskryf is vir enige ander persoon gee nie.
Drink VALHET ORAL SOLUTION altyd presies soos wat u dokter of apteker vir u gesê het. Raadpleeg u dokter of
apteker as u nie seker is nie.
Dikwels
Oorpyn
Doofheid
Disritmie
hipotensie/hipertensie
Dispnee, hoes
Versteurings van die
ore en labirint
Hartversteurings
Vaskulêre versteurings
Respiratoriese,
toragiese en mediastinale
versteurings
Minder dikwels
Minder dikwels
Dikwels
6.3 Raklewe
Poeier vir orale oplossing:24 maande.
Aangemaakte oplossing:49 dae in 'n yskas by 2 tot8 ºC.
Die bottel is in 'n karton totdatdit benodig word.
Dikwels
6.4 Spesiale voorsorgmaatreëls vir bewaring
Die gewone dosis is:
Induksiebehandelingvan CMV-retinitis
Vir pasiënte met aktiewe CMV-retinitis, is die aanbevole dosis 900 mg VALHET ORAL SOLUTION twee keer per dag
vir 21 dae. Langdurige induksiebehandeling kan die risiko vir beenmurgtoksisiteit verhoog.
·
·
·
Bêre by ofonder 25 °C. Beskerm teen lig en vog.
Die bottel moet goed toe gehou word.
Die aangemaakte oplossing moet nie vir langer as 49 dae by 2 °Ctot8 °Cgestoor word nie (sien afdeling 6.3).
Houervan dieregistrasiesertifikaat
Hetero Drugs SouthAfrica (Edms) Bpk
Waterfall Corporate Campus
Gebruiksaam met ander medisyne
VALHETORALSOLUTIONmoet nie saam metaliskiren gebruik word nie (sien afdeling 4.5).
Sidovudien en VALHET ORAL SOLUTION het elk die potensiaal om neutropenie en bloedarmoede te veroorsaak.
Sommige pasiënte sal gelyktydige behandeling teen die volle dosisse moontlik nie verdra nie (sien afdeling 4.5).
Diarree, naarheid, braking, buikpyn, boonste buikpyn,
slegte spysvertering, hardlywigheid, winderigheid,
disfagie,
Abdominale distensie, mondsere, pankreatitis
Erge abnormale lewerfunksie, hoër vlakke alkaliese
fosfatase in die bloed, hoër vlakke aspartaat-aminotran
sferase
Gastro-intestinale
versteurings
Dikwels
6.5Aard eninhoudvandiehouer
VALHETORALSOLUTIONpoeiervir orale oplossing
12 gram poeier in 'n gevormde amberkleurige bottel van tipe I glas van 120 mL (met gerekonstitueerde 100 mL
vulvolume) met skroeftipe nek van 28 mm met wit ondeursigtige geribde, kindbestande prop van polipropileenplastiek,
met illustrasies om oop te maak in reliëf bo-op gedruk. Die bottels kom met 2 orale doseerspuite van 10 mL, elk met 'n
wit ondeursigtige puntdop en deursigtige koppelstuk met gedrukte gradueringsmerke van 1 mLtot 10,0 mLin eenhede
van 0,5 mLop die buis.
Die bottel is in 'n karton totdatdit benodig word.
6.6 Spesiale voorsorgmaatreëls vir wegdoeningenanderhantering
Aangesien VALHET ORAL SOLUTION as 'n moontlike teratogeen en karsinogeen in mense beskou word, moet die
poeier vir orale oplossing en aangemaakte oplossing versigtig hanteer word.As die poeier of oplossing direk met die vel
in aanraking kom, moet die area deeglik met seep en water gewas word.As die oplossing in die oog kom, moet die oog
onmiddellik deeglik metwater gewas word.
7 HOUER VAN DIEREGISTRASIESERTIFIKAAT
Hetero Drugs SouthAfrica (Edms) Bpk
Waterfall Corporate Campus
Gebou No. 2, Eerste Vloer, Waterfallrylaan 74,
Midrand, 2066
Telefoonnommer: 012 644 1220
Faksnommer: 012 644 1564
e-posadres: nokuthula.n@hetero.com
Gebou No.2
Minder dikwels
Dikwels
Eerste Vloer, Waterfallrylaan 74, Midrand, 2066
Telefoonnommer: 012 644 1220
Faksnommer: 012 644 1564
Instandhoudingsbehandelingvan CMV-retinitis
Na induksiebehandeling, of vir pasiënte met onaktiewe CMV-retinitis, is die aanbevole dosis 900 mg VALHET ORAL
SOLUTIONeen keer per dag.
Hepatobiliêre versteurings
Die plasmakonsentrasies van didanosien kan tydens gebruik saam met VALHET ORAL SOLUTION styg, en daarom
moet pasiënte deeglik vir toksisiteit vanweë didanosien gemonitor word (sien afdeling 4.5).
Gebruik van ander medisyne wat beenmurg onderdruk of wat met swak nierfunksie gepaardgaan saam met VALHET
ORALSOLUTIONkan totversterking van toksisiteit lei (sien afdeling 4.5).
Minder dikwels
Dikwels
Minder dikwels
Dikwels
Styging in vlakke van alanienaminotransferase
Dermatitis, pruritus, uitslag, nagsweet
Alopesie, urtikarie, droë vel
e-posadres: nokuthula.n@hetero.com
Versteurings van die vel
en subkutane weefsel
Versteurings van die
muskuloskeletale stelsel
en van bindweefsel
Voorkomingvan CMV-siekte byvasteorgaanoorplanting
Vir nieroorplantingspasiënte is die aanbevole dosis 900 mg een keer per dag, afhangende van kreatinienopruiming
(nierfunksie) vanaf binne 10 dae na die oorplanting tot200 dae na die oorplanting.
Vir pasiënte wat 'n vasteorgaanoorplanting gehad het, is die aanbevole dosis 900 mg een keer per dag, vanaf binne
10 dae na die oorplanting tot100 dae na die oorplanting.
Kruis-hipersensitiwiteit
Hierdie bladislaas hersien in
23 Mei 2025
Rugpyn, mialgie, artralgie, spierkrampe
As gevolg van die ooreenkomste in die chemiese struktuur van VALHET ORAL SOLUTION en dié van asiklovir en
valasiklovir is 'n kruis-hipersensitiwiteitsreaksie tussen hierdie middels moontlik. Wees dus versigtig wanneer VALHET
ORALSOLUTION voorgeskryf word aan pasiënte met 'n bekende hipersensitiwiteit vir asiklovir of pensiklovir (of vir hul
progeneesmiddels, valasiklovir offamsiklovir, onderskeidelik).
Dikwels
Minder dikwels
Stadige kreatinienopruiming, nierversaking
Hematurie, nierversaking
Registrasienommer
54/20.2.8/0271
Versteurings van die
niere en urienweg
Voorsorgmaatreëls voorhantering
VALHET ORAL SOLUTION moet saam met voedsel gedrink word. As u om watter rede ook al nie kan eet nie, moet u
steeds u dosis VALHETORALSOLUTIONsoos gewoonlik drink.
Versteurings in die
voortplantingstelsel en
borste
Algemene versteurings en
versteurings by die plek
van toediening
As gevolg van die teratogene karakter daarvan, moet die VALHET ORAL SOLUTION poeier en aangemaakte
oplossing versigtig hanteer word. Inaseming moet vermy word.As die poeier of oplossing direk met die vel in aanraking
kom, moet die area deeglik met seep en water gewas word. As die oplossing in die oë kom, moet die oog onmiddellik
deeglik metwater gewas word.
Minder dikwels
Manlike onvrugbaarheid
Toegangtotdietoepaslike professioneleinligting
Hetero Drugs SouthAfrica (Edms) Bpk
Waterfall Corporate Campus,
Gebou No. 2, Eerste Vloer, Waterfallrylaan 74,
Midrand, 2066
Telefoonnommer: 012 644 1220
Faksnommer: 012 644 1564
e-posadres: nokuthula.n@hetero.com
U dokter sal die geskikte dosis volgens u toestand voorskryf. Dit is belangrik om die dosis streng te volg om oordosering
tevoorkom.
Dit is belangrik dat u die spuit wat in die verpakking verskaf word gebruik om u dosis VALHET ORAL SOLUTION af te
Moegheid, koors, kouekoors, pyn, malaise, astenie,
borspyn, verwerping van oorplanting
Dikwels
Pediatriese populasie
Die veiligheid en effektiwiteit in kinders is nog nie met voldoende en goedgekontroleerde kliniese studies bepaal nie
(sien afdeling 4.2).
Dikwels
Laboratoriumtoetse
Laer gewig, hoë vlakke kreatinien in die bloed
meet.
U dokter sal vir u sê hoe lank u behandeling met VALHET ORAL SOLUTION sal duur. U moet nie voortydig ophou om
dit te gebruik nie. Sê vir u dokter of apteker as u die indruk het dat die effek van VALHET ORALSOLUTION te sterk of te
swak is.
c) Beskrywing van spesifieke nadeligereaksies
Neutropenie
Die risiko vir neutropenie is nie op grond van die aantal neutrofiele voor behandeling voorspelbaar nie. Neutropenie
kom gewoonlik tydens die eerste of tweede week van induksieterapie voor. Die seltelling normaliseer gewoonlik binne
2 tot5 dae na beëindiging van die middel ofverlaging van die dosis (sien afdeling 4.4).
Hulpstowwemet bekendeeffekte
VALHET ORAL SOLUTION poeier vir mondelingse oplossing bevat natriumbensoaat. Toename in bilirubien na die
verplasing van albumien kan neonatale geelsug verhoog, wat tot kernikterus kan ontwikkel (neerslag van
ongekonjugeerde bilirubien in die breinweefsel).
8 REGISTRASIENOMMER
54/20.2.8/0271
As umeer VALHETORALSOLUTIONgedrinkhetas watumoes
Raadpleeg u dokter of apteker in geval van oordosering. As nie een beskikbaar is nie, kontak die naaste hospitaal of
gifsentrum.
Te veel VALHETORALSOLUTIONkan ernstige newe-effekte veroorsaak, veral metu bloed ofniere.
DATUMVAN EERSTEMAGTIGING
12 September 2023
Trombositopenie
4.5 Interaksies met ander medisyne enandervorms van interaksie
Die volgende medisyne, naamlik valasiklovir, didanosien, nelfinavir, siklosporien, omeprasool en mofetielmikofenolaat
het geen invloed op die permeabiliteit van valgansiklovir gehad nie (in vivo-rotmodel).
Pasiënte met 'n lae aantal bloedplaatjies by basislyn (< 100 100/μL) het 'n groter risiko om trombositopenie te ontwikkel.
Pasiënte met iatrogene immuunonderdrukking as gevolg van behandeling met immuunonderdrukkende middels, loop
'n groter risiko vir trombositopenie as pasiënte met VIGS (sien afdeling 4.4). Erge trombositopenie kan met potensiële
lewensbedreigende bloeding gepaard gaan.
10 DATUMVAN HERSIENINGVAN DIETEKS
VALHET ORAL SOLUTION word na gansiklovir gemetaboliseer. Daarom kan medisinale interaksies wat met
gansiklovir gepaardgaan, vir VALHETORALSOLUTIONverwag word.
As uvergeet omVALHETORALSOLUTIONte drink
As u u dosis met slegs 'n paar uur gemis het, drink die oorgeslane dosis sodra u onthou.As dit bykans tyd vir u volgende
dosis is, los die oorgeslane dosis en drink VALHETORALSOLUTIONop die volgende gewone geskeduleerde tyd.
23 Mei 2025
Aanmeld vanvermeende nadeligereaksies
Dit is belangrik om vermoedelike nadelige reaksies aan te meld na goedkeuring van die medisyne. Dit laat voortgesette
Interaksies met gansiklovir
Imipenem-silastatien